Suzaan vat Eersteplek
Verlede Saterdag, 26 Oktober 2019, was dit die jaarlikse Interskole Karate Kampioenskappe vir alle karate style by die Portugese Saal in Turffontein. Suzaan Botha het weereens uitgeblink en eerste plekke behaal in beide die kumite en kata. Baie geluk met hierdie prestasie! #Karate2019 #SportByJansen
