PRYSUITDELING 2019 -SPORT - RUGBY
Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019. SPESIALE TOEKENNINGS Junior Voorspeler van die Jaar 2019: Tshepo Ledwaba Junior Agterspeler van die Jaar 2019: Jaydon Bantom Senior Voorspeler van die Jaar 2019: Franco Enslin Senior Agterspeler van die Jaar 2019: Leshley October #Rugby2019 #Toekennings




