PRYSUITDELING 2019 -SPORT - GHOLF
Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019. SPESIALE TOEKENNINGS Beste C – Liga Gholfspeler 2019 James van der Merwe Beste Gholfspeler 2019 Nicole Strydom #Gholf2019 #Toekennings


