POMPOMS 2020-OUDISIES:
Die pompom oudisies Vrydag 25 Oktober is slegs vir 2019 se gr 8- tot 11-dogters. Gr. 8-dogters van 2020 word volgende jaar in Januarie geakkommodeer. #PomPomsByJansen

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.