Baie geluk aan die gr. 9-top 10
Die volgende gr. 9-leerders van Hoërskool Dr. E.G. Jansen het die Top 10-Akademie vir die derde kwartaal behaal: 1. SHENISE VAN DER WALT 95,42% 2. HENDRIK POTGIETER 94,89% 3. KIME STEENKAMP 92,6% 4. VIANETTE DE KOCK 90,24% 5. MEGAN DU BUISSON 89,9% 6. MELANESE PIENAAR 89,9% 7. FEMKE VANDEKEERE 88,23% 8. MICHELLE LUBBE 87,81% 9. RUAN TREDOUX 87,79% 10. JOANIQUE DU TOIT 86,76% Hoërskool Dr. E.G. Jansen is baie trots op hulle uitnemende prestasie. #TOP10 #AkademieByJansen









