Baie geluk aan die gr. 8-top 10
Die volgende gr. 8-leerders van Hoërskool Dr. E.G. Jansen het die Top 10-Akademie vir die derde kwartaal behaal: 1. MIZELLE VAN DEN BERG 91,58% 2. HALEY DEGENAAR 89,51% 3. NICO STEYN 89,24% 4. KERRY-ANNE BEETGE 89,18% 5. CAMRYN VILJOEN 88,73% 6. VINNETTE OOSTHUIZEN 88,61% 7. DALE SLABBERT 88,48% 8. ILZE STASSEN 88,2% 9. YOLANDI LABUSCHAGNE 87,47% 10. PETRA WIJNBEEK 86,75% Hoërskool Dr. E.G. Jansen is baie trots op hulle uitnemende prestasie. #TOP10 #AkademieByJansen









