Twee Jansies vaar uitstekend by Oppie Tong Af Redenaars Landsfinale


Oppie Tong Af is 'n platform waar leerders hulself kan uitdruk en standpunt kan inneem oor die onderwerp wat vandag relevant is. Die landsfinale het plaasgevind by Midstream Ridge Primary op 3 en 4 Oktober. Baie geluk aan Kime Steenkamp en Vianette de Kock, beide gr. 9-leerlinge, wat onderskeidelik 2e en 3e geëindig het. #Redenaars2019 #KunsenKultuurByJansen

#Redenaars #KunsKultuur

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.

Hoërskool Dr. E.G. Jansen se registasievorms, webbladsy, facebook, instagram, youtube en twitter deur

ww.welikeit.co.za / info@welikeit.co.za