• Dr. E.G. Jansen

JANSEN TV SAAI UIT: KLOKLUI 2019


Hierdie jaar se matriek-kloklui tradisie vind plaas môre 11 Oktober om 07:30. Die gebeurtenis word direk uitgesaai deur EGJ se populêre Jansen TV! Skakel in en wees deel van die verrigtinge. DigiTV is verantwoordlik vir die opname en uitsending. #Kloklui2019 #DigiTV #JansenTV