top of page

JANSEN TV SAAI UIT: PRYSUITDELING 2019


Hierdie jaar se prysuitdelingsaande op 9 en 10 Oktober word direk uitgesaai deur EGJ se populëre Jansen TV! Wees deel van die verrigtinge vanuit die gemak van jou sitkamer. DigiTV is verantwoordlik vir die opname en uitsending. #Prysuitdeling2019 #DigiTV #JansenTV

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page