top of page

Afskeid van die Jansieraad 2019.


Sekere funksies vind tradisioneel by E.G. Jansen plaas. So 'n funksie is die jaarlikse afskeidsfunksie wat deur die Jansieraad aangebied word vir die onderwysers en werknemers. Hierdie jaar was ook nie 'n uitsondering nie. Die personeel is op 3 Oktober in die skoolsaal getrakteer met 'n piekniek en heerlike versnaperinge, terwyl afskeidsboodsappe aangehoor is. Dankie aan die Jansieraad van 2019 vir hierdie heerlike bederf. 'n Spesiale dankie aan die volgende borge van die geleentheid: George's Bread & Co. Infinite Creations Lekker by Concordia Baie dankie weereens aan juf. Maryna Smith vir hierdie pragtige foto's van die geleentheid. #Jansieraad2019 #LeiersByJansen #BorgeIsBelangrik

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page