GHOLFDAG: Market Car Sales Prysborg


Market Car Sales, in die hartjie van Boksburg, is 'n klein gebruikte motorhandelaar met uitstekende persoonlike diens. As u 'n motor by ons koop, sal dit 'n moeitelose en aangename proses wees. Ons reeks gebruikte motors is gehalte-gewaarborg. Besoek Market Car Sales in Rietfonteinweg en ook in Trichardtweg. Ons verkoopspan het baie jare se gesamentlike ervaring op die gebied van gebruikte voertuie wat u verseker van gemoedsrus om 'n gebruikte motor deur ons te koop. Kontak tel nommers: BEYERS PARK: +27 11 894 3101 JANSEN PARK: +27 11 823 4339 Baie dankie aan Market Car Sales vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. https://marketcarsales.co.za/ #BorgeIsBelangrik #MarketCarSales

#Borge #Fondsinsameling #ALGEMEEN

0 comments

Recent Posts

See All

BEHEERLIGGAAM

Baie geluk aan ons nuutverkose Beheerliggaam vir die volgende 3 jaar: Mnr. Johan Dorfling Mnr. Phillip Lubbe Mnr. Jacques Oelofse Mnr. Willem Pelser Mev. Ronel Steenkamp Mnr. Deon Swart Mnr. Riaan van