Landloopster Antonio Brown!


Baie geluk aan gr.11-leerling Antonio Brown met sy 11e plek by die Suid-Afrikaanse Skole Landloop Kampioenskappe. Landloop verg toewyding, selfdissipline en doelgerigheid. Antonio het hierdie eienskappe dwarsdeur die seisoen uitgeleef, EGJ is trots op sy voorbeeld. #Landloop2019 #LandloopByJansen

#Sport #Landloop

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport