top of page

The Clique Café


19 September 2019 het die Jansieraad 2020 ‘n lekker buffet ontbyt gaan nuttig by Clique Cafe, voor hulle gaan help regmaak het vir die matriekafskeid 2019, by Thabong Joy For The People.Watter aangename oggend met ’n heerlike ontbyt was dit nie. Die seuns het nie net 2 keer gaan opdis nie, maar sommer 3 tot 4 keer. Baie dankie aan Bedelia Piek en haar span wat ons die oggend op die hande gedra het. Dit word opreg waardeer. Indien jy kos van hoogstaande gehalte en uitstekende diens soek, is dit die plekkie om te besoek. The Clique Café Hibiscus Sentrum Noordrandweg ( Reg langs Kota Joe)

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page