GHOLFDAG: Home2B Properties Prysborg


Is u opsoek na 'n spesifieke eiendom? Kontak my vir enige navrae oor eiendom. Ek werk in die Oos-Rand omgewing. Ons doen verkope, verhurings, veilings en gratis waardasies in beide residensiële en kommersiële eiendomme. Teresa van der Colf Sel 082 778 8810 teresa@home2bproperties.co.za Baie dankie aan Home2B Properties - Braamfontein vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. http://www.home2bproperties.co.za/property-for-sale #BorgeIsBelangrik #Home2BProperties

#Borge #Fondsinsameling #ALGEMEEN

0 comments

Recent Posts

See All

BEHEERLIGGAAM

Baie geluk aan ons nuutverkose Beheerliggaam vir die volgende 3 jaar: Mnr. Johan Dorfling Mnr. Phillip Lubbe Mnr. Jacques Oelofse Mnr. Willem Pelser Mev. Ronel Steenkamp Mnr. Deon Swart Mnr. Riaan van