top of page

GHOLFDAG: Cryolipo Fat Freezing


Hou jou liggaam fiks en gesond met Cryolipo Fat Freezing! Kry die liggaam van jou drome sonder 'n operasie of hersteltyd met Cryolipo Fat Freezing wat nou beskikbaar is by ons sentrum in Benoni, Gauteng. Cryolipolys is 'n prosedures wat werk met suigkoppe wat jou vel insuig om die onderliggende vetselle te vries. Die prosedure is ontspanne genoeg dat pasiënte selfs skootrekenaars kan saambring om te werk of slaap terwyl die masjien werk. Die meeste Cryolipolysis-prosedures duur ongeveer 'n uur. Die pasiënt het geen hersteltyd nodig nie want daar is geen skade aan die vel of weefsel aangerig nie. Veranderings kan so vinnig as drie weke na behandeling opgemerk word, maar die mees dramatiese resultate word gesien drie maande na die prosedure. (Tussen 20 tot 25% vetafname) Somertyd spesiale aanbieding: R400 per suigkop (normale prys van R650 per suigkop) Ondersteun gerus Cryolipo Fat Freezing deur dr. Charlotte Hoffman te kontak op 083 212 6688 / dr.hoffmancc@gmail.com Baie dankie aan Cryolipo Fat Freezing vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. #BorgeIsBelangrik #CryolipoFatFreezing

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page