top of page

Sprei jou vlerke.... WELKOM BY JANSEN!


Voornemende ouers en graad 8's van 2019. 'n Graad 8-leerder se eerste tree tot die hoërskool is ‘n groot gebeurtenis. Hoërskool het weer ander uitdagings as die laerskool en daarom glo Hoërskool Dr. E.G. Jansen in 'n inligtingsaand. 'n Ingeligte leerling is ook 'n gelukkige leerling... Ons hou 'n inligtingsaand op 15 Oktober 2020 om 19:00 in die skoolsaal van Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Tydens hierdie geleentheid word al die aspekte aangaande ‘n leerder se graad 8-jaar bespreek. Alles en nog wat oor 2020...Sien jou daar! Jansengroete. Registreer asseblief by: https://www.egjansen.co.za/wat-gebeur-by-jansen 

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page