• Dr. E.G. Jansen

WANDRE WEN SA-KAMPIOENSKAP!

Updated: May 18, 2020


Karate begin en eindig met hoflikheid. Dit beteken om ander te respekteer en te weerhou van gewelddadige gedrag in die gees van goeie sportmanskap. Baie geluk aan Wandre Wolmarans wat verlede naweek deelgeneem aan die SA-Kampioenskap vir Tenshikan Karate. Hy het eersteplek behaal in Kata en Kumite vir die pers-bruin belde in die ouderdomsgroep 13-15 jaar. #Karate2019 #SportByJansen

#Netbal #Sport