MATRIEKAFSKEID REGSTREEKS OP JANSENTV!


Die Hoërskool Dr. EG Jansen se matrieks kry vanaand vir oulaas die geleentheid om saam as 'n groep te kuier. Die Jansies hou vanaand matriekafskeid by Thabong en dit beloof om 'n behoorlike opskop te wees. Skakel vanaf 18:00 regstreeks in op Jansen TV via digitv.co.za om al die glans van die aandrokke en motors te aanskou soos die matrieks opgedollie by die matriekafskeid aankom. Wil iy spog met jou rok of jou metgesel? Merk (tag) ons op Instagram, Facebook of Twitter by @digitvsa en gebruiks die hutsmerk (hashtag) #StiekUitMatrix. Ma's en oumas wat wil spog is ook welkom om fotos met ons op sosiale media te deel. Die skakel vir die regstreekse uitsending is:

https://digitv.co.za/#/video/14944/14944/live

#Matriek #Sosiaal

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.