• Dr. E.G. Jansen

O/17-sewes wen Valkefinaal!


Beide die O/15- en O/17-sewes spanne het hierdie jaar deurgedring na die Noordvaal Sewes-finaal by Hoërskool Menlopark. EGJ is trots om aan te kondig dat die O/17-span die Noordvaal Sewes-toernooi kampioene is. Die span het op 'n dramatiese wyse die verdedigende kampioen, Monument van Krugesrdorp, met 24-19 na ekstra speeltyd in die eindstryd verslaan. Lees die artikel deur Hannes Nienaber vir meer besonderhede: http://www.schoolofrugby.co.za/news/10297-die-jansen-bom-tref-monnas-om-die-noordvaal-sewes-te-verower #Rugby2019 #RugbyByJansen

#RUGBY #Sport