Die volgende leerlinge het EG JANSEN op 7 SEPTEMBER 2019 by die landsfinale verteenwoordig. SPANREDENAARS: GRAAD 8 – SPAN (Denise van der Merwe, Jordan Coetzee, Zivan Potgieter en Jaydon de Bruin) GRAAD 9 -SPAN ( Joanique du Toit, Vianette de Kock, Kime Steenkamp en Ruan Tredoux) GRAAD 11/12 – SPAN ( Danandie Kroukamp, Zenobia Kruger, Charleen du Plessis en Jeandre Nel) INDIVIDUELE REDENAARS: AFRIKAANS ONVOORBEREID Kime Steenkamp - gr.9 AFRIKAANS VOORBEREID Joanique du Toit - gr.9 Zenobia Kruger - gr.10 Alyssa Trahms - gr.11 Danandie Kroukamp - gr.11 Charleen du Plessis - gr.12 Ons Jansies het weer eens uitstekend presteer. Die uitslae was as volg. GRAAD 9 - SPANREDENAAR - ALGEHELE WENNERS JOANIQUE DU TOIT - ALGEHELE WENNER AFRIKAANS VOORBEREID GRAAD 8 – SPANREDENAARS - EINDIG TWEEDE GRAAD 11/12 – SPANREDENAARS - EINDIG TWEEDE KIME STEENKAMP – EINDIG TWEEDE AFRIKAANS ONVOORBEREID VIANETTE DE KOCK - GRAAD 9 gaan EG JANSEN in OKTOBER by die OPPIE TONG AF - LANDSFINALE verteenwoordig. Baie sterkte , Vianette. Welgedaan Jansies. Baie trots op julle! Mev. Magda Scholtz Redenaarsorganiseerder