Around the world gholfdag...


Dankie aan elke borg, deelnemer en personeellid wat E.G. Jansen se Gholfdag by Benoni Country Club so 'n groot sukses gemaak het. 'n Spesiale dankie aan juff. Maryna Smit wat die dag se hoogtepunte afgeneem het. #Gholf2019 #OnsBorgeIsBelangrik #Fondsinsameling

#Gholf #Sport #Fondsinsameling

0 comments

Recent Posts

See All