LANDLOOP VANDAG


Baie sterkte aan die volgende landloopatlete wat vandag gaan deelneem aan die CGA-span by die S.A. 'Cross Country Champs': Claire van Vuuren Ewan Lourens Zante Lourens Corlize Stolz Sam Makuboela Boerseun Antonio Brown Tenike Blunden Ciara Blunden Dany Toko Tarisha Maritz Dit vind plaas by Hoërskool Uitsig in Centurion. E.G. Jansen wens elke atleet sterkte toe! #Landloop2019 #LandloopByJansen

#Landloop #Sport

0 comments

Recent Posts

See All