Eindeksamen 2019


Alle matrieks: Hiermee die rooster vir die eindeksamen 2019. Leerders moet in volle skooldrag volgens skoolreëls 'n halfuur voor die aanvangstyd van 'n vraestel aanmeld by die eksamenlokaal. https://www.egjansen.co.za/nasionale-senior-eksamen-rooster #MatriekEindEksamen2019 #SterkteMatrieks #AmperKlaar #GeeJulleAlles https://www.egjansen.co.za/nasionale-senior-eksamen-rooster

#Akademie #Eksamenrooster

0 comments

Recent Posts

See All