Jansen ondersteun geen geweld teen vroue en kinders


Alle leerders kan môre wintersdrag aantrek om hulle steun vir hierdie saak te wys. Bring ook asseblief blikkieskos of kontant vir die minderbevoorregtes. #JansenGeeOm #StopGeweld

#ALGEMEEN #Fondsinsameling

0 comments

Recent Posts

See All

BEHEERLIGGAAM

Baie geluk aan ons nuutverkose Beheerliggaam vir die volgende 3 jaar: Mnr. Johan Dorfling Mnr. Phillip Lubbe Mnr. Jacques Oelofse Mnr. Willem Pelser Mev. Ronel Steenkamp Mnr. Deon Swart Mnr. Riaan van