WEN HOPE PRYSE - KOM SPEEL GHOLF SAAM E.G JANSEN!


HOËRSKOOL DR. E.G. JANSEN bied aan: Around the world in 18 holes…GHOLFDAG Datum: 11 September 2019 Plek: Benoni Country Club Tyd: 11:30 “Shotgun Start” 'Cars for own account' Tel: (011) 849-5211 R1600 vir ‘n vierbal. Sluit halfweg en aandete in. Bowwe/setperke kan geborg word teen R1000 elk, Formaat: “Better Ball” Enige navrae kontak: Rudi Dames: 083 277 1347 Reghardt Botha: 082 940 2199

#Gholf #Fondsinsameling #Borge

0 comments

Recent Posts

See All

BEHEERLIGGAAM

Baie geluk aan ons nuutverkose Beheerliggaam vir die volgende 3 jaar: Mnr. Johan Dorfling Mnr. Phillip Lubbe Mnr. Jacques Oelofse Mnr. Willem Pelser Mev. Ronel Steenkamp Mnr. Deon Swart Mnr. Riaan van

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport