top of page

Ondersteun Daleen by Century 21


Baie dankie aan Century 21 se agent, Daleen Els, vir 'n prys vir EGJ se opkomende gholfdag. Kontak Daleen gerus as jy daaraan dink om eiendom te verkoop of te koop. Sy sal jou beslis kan help! Kontakbesonderhede: Daleen Els 083 307 3128 daleen.nel@century21.co.za #BorgeIsBelangrik #Gholfdag2019

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page