• Dr. E.G. Jansen

Jansieraadkamp


Die Jansieraad het die laaste paar dae gaan kamp by Warthogg Inn in Brits. Hulle keer vandag terug na die skool met meer foto's en ondervinding. #Jansieraad2020 #WathoggInn #LeiDeurTeWys