EGJ groet die Jansieraad 2019.
Met elke nuwe begin is daar gewoonlik ook deure wat toegaan of 'n afskeid wat wag. EGJ wil net die Jansieraad 2019 bedank vir hulle leiding, opoffering en hulp tydens hulle leiersjaar. #Jansieraad2019 #LeiersVanMore

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.