E.G. Jansen spog met Ekurhulenispan skaakspelers!


Die volgende leerders het na die onlangse Gauteng skaaktoernooi, die Ekurhuleni-skaakspan gehaal: O/16A Devon Smit O/18A Ryan Vergottini O/18-Dogters Claryn van Niekerk O/16D Zander van Vuuren Baie geluk aan elkeen van hierdie spelers! #Skaak2019 #SkaakByJansen

#Skaak #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport