ATLETIEKBYEENKOMS TE OOS-MOOT
Baie sterkte aan elke atleet wat vandag deelneem. Hierby aangeheg die spanlys en program. Atletiekgroete Stefan Blunden #Atletiek2019 #AtletiekByJansen

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.