REDENAARSKUNS:


EG Jansen het op 17 Augustus 2019 deelgeneem aan die ATKV – Suid-Gauteng Spanredenaars by Hoërskool Marais Viljoen. Ons leerlinge het weereens uitstekend presteer. Ons is baie trots op hulle. Die uitslae was soos volg: • Graad 8-span ( Jaydon, Denise, Jordan en Zivan) eindig tweede.. • Graad 9-span (Vianette, Joanique, Kime en Ruan) eindig eerste. • Senior Span 1 ( Alyssa, Marco, Done en Jaydon) eindig vierde. • Senior Span 2 ( Danandie, Charleen, Jeandre en Zenobia) eindig vyfde. Oms graad 9-span ontvang dan ook balkies by die gala-aand wat op 21 Augustus plaasgevind het. Baie dankie aan elke ouer wat hulle so ondersteun en mev. M du Plooy vir al haar hulp en insette. Dit word opreg waardeer. Mev. M. Scholtz Redenaarsorganiseerder

#Redenaars #KunsKultuur

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.