top of page

Louise Matthysen deur na nationale!


Louise Matthysen, die gr 12-boogskutter, het weer die naweek deelgeneem aan die 'North Gauteng Archery' toernooi. Sy wen die vroulike jeugafdeling met n telling van 171 en 3 teikens met volpunte van 11. Sy kwalifiseer na hierdie kompetisie vir die nationale kampioenskap later die jaar. Baie geluk Louise, dit verg baie dissipline. #Boogskut #SportByJansen

#Sport

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page