top of page

LANDLOOP: NUUS


E.G. Jansen se landloopatlete is baie besig in 2019. Baie geluk aan Cayde de Waal wat 2e geëindig het in die uitmergelende Spartan Warrior wedren. Die J.A.C. vaar ook baie goed by die CGA Kampioenskappe op 17 Augustus. Die volgende atlete kwalifiseer dan ook vir SA's: Junior Mans (2000 & 2001) 2KM, 3, Toko Dany, 06:02 Jeug Mans (2002 & 2003) 2KM, 3, Nel Francois, 06:42 Seuns O/17 (2002) 6KM, 3, Brown Antonio, 19:29 Dogters O/15 (2004) 4KM, 4, Stoltz Corlize 15:32 Baie geluk met julle prestasies! E.G. Jansen is trots op julle. Foto's: Cayde de Waal, Antonio Brown, Corlize Stolz #Landloop2019 #LandloopByJansen

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page