top of page

BORG 'N PRYS


As deel van Hoërskool Dr. E.G. Jansen se fondsinsamelingsveldtog, word ‘n Gholfdag op 11 September 2019 by die Benoni Country Club aangebied. Hierdie jaar is die tema Around the world in 18 holes... dis ‘n reis wat jy nie wil mis. Vir enige navrae kontak: Rudi Dames: 083 277 1347 Reghardt Botha: 082 940 2199 Dankie aan al die maatskappye wat tot dusver pryse geskenk het.

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page