'n Dag van aksie en uitstekende rugby.
Hiermee die uitslae van die Virsekerbeker wedstryde gespeel Saterdag, 3 Augustus by Hoërskool Dr E.G. Jansen. 1e EGJ 62 Noordheuwel 38 2e EGJ 51 Noordheuwel 21 3e EGJ 94 Noordheuwel 3 4e EGJ 26 Noordheuwel 20 O/16 A EGJ 20 Noordheuwel 33 O/16 B EGJ 20 Noordheuwel 14 O/15 A EGJ 35 Noordheuwel 15 O/15 B EGJ 12 Noordheuwel 28 O/14 A EGJ 20 Noordheuwel 22 O/14 B EGJ 12 Noordheuwel 33 #VirsekerBeker2019 #Rugby2019 #RugbyByJansen Foto's: Dankie aan Manie du Plessis vir hierdie pragfoto's. Die res van die rugby aksiefoto's is beskikbaar op Manie se Facebook bladsy: Dr E G Jansen Aksie fotos https://web.facebook.com/media/set/?set=oa.2826001790747857&type=3




















































