Hokkie eerstespan ligawenners op pad na Noordvaal!


E.G. Jansen is trots op die eerstespan hokkiedogters wat nie net hulle liga gewen het nie, maar ook oppad is na die Noordvaal hokkietoernooi. Die reeks word in Potchefstroom vanaf 8-10 Augustus by Noordwes Universiteit aangebied. Baie sterkte aan elke speler! #Hokkie2019 #HokkieByJansen 

#Sport #Hokkie

0 comments

Recent Posts

See All