Atlete deur na D6!
Boksburg kampioenskappe, 6 Augustus 2019 Baie geluk aan die volgende J.A.C. Liga 4-landloopwenners! Al die atlete van E.G. Jansen kwalifiseer vir die D6-toernooi op 23 Augustus. Senior dogters: Megan Oosthuizen - Eerste plek Danae Blunden - Tweede plek Alyssa Trahms - Vierde plek Desire Labuschagne - Agtste plek Junior dogters: Corlize Stolz - Eerste plek Tinike Blunden - Tweede plek Tarisha Maritz - Derde plek Ciara Blunden - Vierde plek Anke Swanepoel - Vyfde plek Senior seuns: Antonio Brown - Eerste plek Cayde de Waal - Tweede plek Dirk Wijnbeek - Derde plek Charl Oelofse - Vierde plek Junior seuns: Jaco Steenkamp - Tweede plek AJ Meyer - Vyfde plek Kataan Scherman - Sesde plek Jaques Steyn - Sewende plek #Lanloop2019 #LandloopByJansen
















