Virsekerbeker Rugby uitslae: E.G. Jansen VS Menlopark
Hiermee die uitslae van die wedstryde gespeel Saterdag, 27 Julie by Hoërskool Dr E.G. Jansen. 1e EGJ 29 Menlopark 17 2e EGJ 39 Menlopark 15 3e EGJ 57 Menlopark 0 O/16 A EGJ 10 Menlopark 45 O/16 B EGJ 0 Menlopark 40 O/15 A EGJ 6 Menloparkt 45 O/15 B EGJ 67 Menlopark 10 O/14 A EGJ 8 Menlopark 29 O/14 B EGJ 59 Menlopark 7 #VirsekerBeker2019 #Rugby2019 #RugbyByJansen Foto's: Manie du Plessis. Die res van die rugby aksiefoto's is beskikbaar op Manie se Facebook bladsy : Dr E G Jansen Aksie fotos https://www.facebook.com/media/set/?set=oa.2812833825397987&type=3










