Lanloopwenners!


Baie geluk aan die volgende J.A.C. Liga 3-landloopwenners! 30 Julie 2019 landloop uitslae. Al die spanne eindig eerste: Senior dogters: Danae Blunden - Eerste plek Megan Oosthuizen - Tweede plek Desire Labuschagne - Vyfde plek Junior dogters: Corlize Stolz - Eerste plek Tinike Blunden - Tweede plek Tarisha Maritz - Derde plek Ciara Blunden - Vierde plek Anke Swanepoel - Vyfde plek Senior seuns: Antonio Brown - Eerste plek Dirk Wijnbeek - Derde plek Charl Lombaard - Vyfde plek Fransios Nel - Sesde plek Junior seuns: Jaco Steenkamp - Tweede plek AJ Meyer - Vierde plek Jaques Steyn - Vyfde plek Kataan Scherman - Sewende plek #Lanloop2019 #LandloopByJansen 

#Landloop #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport