top of page

Dr E.G. Jansen se skaaktoernooi prestasies:


Blaise Pascal het gesê skaak is die gimnasium van die brein en hierdie spanne het fikse breine! Baie geluk aan die skaakspanne met hulle uitstekende prestasies: O/15 span - Eerste plek O/18 span - Derde plek Die juniorspan is deur na die Gauteng finaal. Baie trots, hou so aan Jansies! Hou ons naam hoog! #Skaak2019 #SkaakByJansen 

#Skaak #Sport

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page