'n Revue-bederfaand:
E.G. Jansen se revue skop af met die ouetehuis revue vertoning. Baie dankie aan Clique Café en SPAR & Tops The Square vir hulle bydrae van heerlike lekkernye en gebak. E.G. Jansen is trots op borge soos julle. #BorgeIsBelangrik #FluoresceRevue2019




























