top of page

Geluk aan die volgende J.A.C. Landloop Wenners!


2019 CGA, 15 km wedloop : Seuns in die algeheel; Antonio Brown - tweede plek Sam Makubula - derde plek Prince Mashaba - vierde plek Danny Toko - agtste plek Junior seuns; Antonio Brown - eerste plek Sam Makubula - tweede plek Prince Mashaba - derde plek Danny Toko - vierde plek Baie geluk aan Megan Oosthuizen en AJ Meyer wat die Junior afdeling wen. Baie mooi Jansies! Hou so aan! #Lanloop2019 #LandloopByJansen

#Landloop #Sport

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page