Virsekerbeker Rugby uitslae: E.G. Jansen VS Monument


Hiermee die uitslae van die wedstryde gespeel Saterdag, 20 Julie by Hoërskool Monumentpark. 1e EGJ 20 Monument 50 2e EGJ 22 Monument 29 3e EGJ 17 Monument 26 O/16 A EGJ 20 Monument 26 O/16 B EGJ 0 Monument 29 O/15 A EGJ 13 Monument 22 O/15 B EGJ 6 Monument 35 O/14 A EGJ 0 Monument 36 O/14 B EGJ 0 Monument 29 #VirsekerBeker2019 #Rugby2019 #RugbyByJansen Foto's: Manie du Plessis. Die res van die moedige aksiefoto's is beskikbaar op Manie se Facebook bladsy : Dr E G Jansen Aksie fotos https://www.facebook.com/groups/2368895596458481/

#RUGBY #Sport

0 comments

Recent Posts

See All