E.G. Jansen landloop maak skoonskip!


EGJ-landloop eindig algeheel eerste in al die afdelings by die Boksburg Landloop liga wat gehou is 16 Julie 2019. Uitslae: Junior Dogters - Eerste O/15 Corlize Stolz - 1e O/14 Tarisha Maritz - 2e O/15 Ciara Blunden - 3e O/14 Tinike Blunden - 4e Junior Seuns - Eerste O/15 Jaco Steenkamp - 1e O/14 AJ Meyer - 2e O/14 Ketaan Scherman - 4e O/14 Joshua Stoneman - 5e Senior Dogters - Eerste O/16 Megan Oosthuizen - 1e O/17 Alyssa Trahms - 2e O/19 Danae Blunden - 3e O/16 Desira Labuschagne - 6e Senior Seuns - Eerste O/17 Antonio Brown - 1e O/16 Dirk Wijnbeek - 2e O/16 Charl Oelofse - 4e O/17 Francois Nel - 5e Mooi so almal! #Landloop2019 #LandloopByJansen