top of page

Baie geluk aan die gr.12-top 10...


Die een kenmerk wat een mens laat uitstyg bo ’n ander — die sleutel wat veroorsaak dat ’n sekere persoon se aspirasies bevredig word terwyl ander vasgevang bly in middelmatigheid — is nie talent, formele onderrig of buitengewone intelligensie nie, maar selfdissipline. Met selfdissipline is enige iets moontlik. Daarsonder kan selfs die eenvoudigste doelwit ’n onbereikbare droom bly – Theodore Roosevelt. Kwartaal 2 - 2019 Graad 12 1. SIMONE BENCH Gr 12A7 86,8% 2. NOELENE SWANEPOEL Gr 12A3 85,9% 3. THELMA SWARTZ Gr 12A5 84,5% (Foto Uitstaande) 4. CHAD UNGERER Gr 12A3 83,1% 5. WILLEM MYBURGH Gr 12A3 82,5% (Foto Uitstaande) 6. STEFAN COETZEE Gr 12A6 82,4% 7. BIANCA VOLSCHENK Gr 12A5 80,6% 8. REON JORDAAN Gr 12A7 80,1% 9. VIAN SMIT Gr 12A7 80,0% 10. VIVEKA-JADE MATHEWS Gr 12A5 79,3% #TOP10 #AkademieByJansen

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page