Virsekerbeker Rugby uitslae: E.G. Jansen VS Garsfontein


Hiermee die uitslae van die wedstryde gespeel Saterdag, 13 Julie by EGJ. 1e EGJ 38 Garsfontein 80 2e EGJ 17 Garsfontein 61 3e EGJ 45 Garsfontein 24 O/16 A EGJ 17 Garsfontein 14 O/16 B EGJ 5 Garsfontein 14 O/15 A EGJ 12 Garsfontein 19 O/15 B EGJ 17 Garsfontein 19 O/14 A EGJ 0 Garsfontein 38 O/14 B EGJ 14 Garsfontein 34 #VirsekerBeker2019 #Rugby2019 #RugbyByJansen Foto's: Manie du Plessis. Die res van die naelbyt aksiefoto's is beskikbaar op Manie se Facebook bladsy : Dr E G Jansen Aksie fotos https://web.facebook.com/media/set/?set=oa.2784047964943240&type=3

#RUGBY #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Jansen Trots!

Drie oud-Jansies het gisteraand in Nelspruit in die Pumas-Cheetahs rugbywedstryd gespeel. Ginter Smuts (links ) Janus Venter (middel) Erich Cronje (regs) #JansenTrots #OudJansies #Jansiefamilie