Landloop 2019


Geagte atleet Hier volg die datums vir die landloopligas 2019: 16 Julie 2019, Dinsdag: • Liga: 1 • Gasheer: Voortrekker en Woodlands • Plek: Boksburg Stadion 23 Julie 2019, Dinsdag: • Liga: 2 • Gasheer: Oosterlig • Plek: Boksburg Stadion 30 Julie 2019, Dinsdag: • Liga: 3 • Gasheer: Boksburg High • Plek: Boksburg Stadion 6 Augustus, Dinsdag: • Liga: 4. Boksburg Kampioenskappe Verpligtend • Gasheer: Dr. E.G. Jansen • Plek: Boksburg Stadion 23 Augustus, Vrydag: • Liga: D6 Kampioenskappe • Gasheer: H/S Alberton • Plek: Rietvlei Alberton 31 Augustus, Saterdag: • Liga: Gauteng Kampioenskappe • Gasheer: Phoenix High School • Plek: Phoenix High School Vereeniging 20-21 September, Vrydag en Saterdag: • Liga: SA Kampioenskappe • Gasheer: TBA • Plek: Nelspruit Mpumalanga Dit is noodsaaklik dat jy aan drie van die vier ligas deelneem waarvan Boksburg Kampioenskappe verpligtend is en geen mediese brief word op die dag aanvaar nie. NB!!! Vertrek om 13:45 voor K33 na Boksburg Stadion. Daar sal vervoer na Boksburg Stadion wees maar, jy moet reël dat jy vervoer terug het omrede die bus moet roete ry. Jy mag tydens 2de pouse jou skoolsweetpak aantrek (hou asb by die skoolreëls). Om diskwalifikasie te vermy moet jou geboortesertifikaat plus ‘n ID foto voor of op 16 Augustus by Juf. Yolanda Pretorius ingehandig word. Die program vir Liga 1-3 en Boksburg kampioenskappe: 1. 15:00 Dogters 0/14-19 4km 2. 15:20 Seuns 0/14-15 4km 3. 15:30 Seuns 0/16-19 6km Landloop oefening is Maandae tot Donderdae tussen 14:00 en 15:00 op die A-Veld. Landloopgroete 

#Sport #Landloop

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

  • Facebook - White Circle
  • YouTube - White Circle
  • Twitter - White Circle
  • Instagram - White Circle

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.