Schanell kwalifiseer vir SA-span!


Schanell Bouwer het tydens die wintervakansie aan die ringbal kampioenskappe deelgeneem. Sy kwalifiseer dan ook vir die Suid-Afrikaanse o/20-uitnodigingspan wat op 9 en 10 Augustus in Durban gaan deelneem. Baie Geluk Schanell en sterkte vir Augustus! #SportByJansen #SARingbal 

#Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport