Nuus van 'n netbalster!
Baie geluk aan Alyssa Trahms (O/17) wat tydens die onlangse O/19 'SA Champs' se nationale kampioenskappe verkies is tot die S.A.-span. Die span gaan afgerig word deur die voormalige Protea- afrigter, Elsje Jordaan. #Netbal2019 #NetbalByJansen







