top of page

My Japan Opvoering


GRAAD 11 leerlinge word herinner aan die My Japan opvoering op 12 Julie. Jy moet asseblief jou R 80 so gou as moontlik by die finansiële kantoor inbetaal, of deur die internet met verwysing: My Japan. Dankie Afrikaanse Departement

#Akademie #egjansen

0 comments
bottom of page